cover

Sing Vir Liefde - Karlien Van Jaarsveld

Sing Vir Liefde-Karlien Van Jaarsveld.mp3
[00:00.000] 作词 : Johan Vorster/Christoph Kotze [...
[00:00.000] 作词 : Johan Vorster/Christoph Kotze
[00:01.000] 作曲 : Johan Vorster/Christoph Kotze
[00:06.025] My vriende, dis tyd om te lewe
[00:09.644] As ons net mekaar kan vergewe
[00:13.696] Gryp nou jou naaste se hand en
[00:16.813] Dans op die maat van jou hart
[00:21.374] Ons kyk al te lank oor die pad
[00:25.162] Sonder om ander te help
[00:29.168] Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak
[00:37.779] Sing vir liefde sing!
[00:41.567] Die tyding wat ons bring,
[00:45.449] Nooi die mense in
[00:48.963] Kom en laat ons oor begin
[00:54.530] Breek nou die kettings wat terughou
[00:58.065] En staanop in die naam van saambou
[01:01.616] Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay
[01:09.833] Jy is 'n baken van vrede
[01:13.544] 'N flitslig wat skyn vir die Here
[01:17.424] Die berge en dale sal hoor, 'n nuwe begin lê nou voor!
[01:26.140] Sing vir liefde sing!
[01:29.883] Die tyding wat ons bring,
[01:33.829] Nooi die mense in
[01:37.865] Kom en laat ons oor begin.
[01:41.617] Sing vir liefde sing!
[01:45.477] Die tyding wat ons bring,
[01:49.463] Nooi die mense in
[01:53.082] Kom en laat ons oor begin.
[01:58.094] My vriende dis tyd om te lewe
[02:01.911] As ons net mekaar kan vergewe
[02:06.734] Sing vir liefde sing!
[02:10.598] Die tyding wat ons bring,
[02:14.519] Nooi die mense in
[02:18.361] Kom en laat ons oor begin.
[02:22.261] Sing vir liefde sing!
[02:25.965] Die tyding wat ons bring,
[02:29.801] Nooi die mense in
[02:33.634] Kom en laat ons oor begin.
[02:37.647] Sing vir liefde sing!
[02:41.359] Die tyding wat ons bring,
[02:45.393] Nooi die mense in
[02:49.181] Kom en laat ons oor begin.
展开