cover

Onbeskryflik - Kurt Darren

Onbeskryflik-Kurt Darren.mp3
[00:00.1]Onbeskryflik - Kurt Darren [00:26.65]Die...
[00:00.1]Onbeskryflik - Kurt Darren
[00:26.65]Die son is op ons spoor
[00:28.27]Fluister asem in my oor soos 'n engelekoor
[00:33.39]Die begin van voor
[00:35.95]Ek los jou nou alleen
[00:38.15]Ure vat my oral heen dra jou saam met my
[00:43.04]My deur die dag te kry
[00:45.86]Helder ander mooi beskrywings wemel oor my
[00:50.74]Soveel mooi herinneringe jy aan my sy
[00:58.11]Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
[01:06.2]Dit wat ek in my voel oor jou
[01:10.06]Dink van jou hier en nou
[01:16.89]Jy's onbeskryflik
[01:20.37]My woorde kan dit nooit verduidelik
[01:25.11]Ek weet ek wil dit wys vir jou
[01:29.13]Gee aan jou hier en nou
[01:35.520004]Onbeskryflik
[01:41.16]Die son het nou gaan lê
[01:43.0]Ek het als wat ek wil hê
[01:45.29]Jy sal my warm maak wanneer dit kouer raak
[01:50.520004]Allerhande mooi beskrywings wemel oor my
[01:55.520004]Soveel mooi herinnering jy aan my sy
[02:02.81]Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
[02:10.96]Dit wat ek in my voel oor jou
[02:14.67]Dink van jou hier en nou
[02:21.7]Jy's onbeskryflik
[02:25.2]My woorde kan dit nooit verduidelik
[02:30.04001]Ek weet ek wil dit wys vir jou
[02:33.72]Gee aan jou hier en nou
[02:41.25]Diep in my binneste is jy die enigste een
[02:47.03]Die enigste een
[02:50.88]Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen
[02:56.42]My liefde alleen
[03:00.5]Jy s onbeskryflik
[03:03.78]My woorde kan dit nooit verduidelik
[03:08.6]Dit wat ek in my voel oor jou
[03:12.48]Dink van jou hier en nou
[03:19.38]Jy's onbeskryflik
[03:22.70999]Woorde kan dit nooit verduidelik
[03:27.58]Dit wat ek in my voel oor jou
[03:31.63]Dink van jou hier en nou
[03:38.0]Onbeskryflik
[03:42.59]Onbeskryflik
[03:46.95]Dit wat ek in my voel oor jou
[03:50.89]Dink van jou hier en nou
展开